Corpus: afr_wikipedia_2021_100K

Other corpora

4.1.3 Sentences of fixed length II

Sentences of length 60

Declarative sentences
Sentence
Aansteeklike siektes het ook ontstamming in die hand gewerk.
Afrikaanse wetenskapsfiksie (onderhoud met Machiel Viljoen).
Albei gemeentes het spoedig weer om en by 500 lidmate getel.
Al hierdie middele lewer 'n verskeidenheid van moontlikhede.
Alle leerlinge se leerstyle en vermoeëns word geakkomodeer.
Ander beskrywings van die khan kom uit 14de-eeuse geskrifte.
Ander sleutels kan aksies uitvoer wanneer hulle gedruk word.
AN is die sielkundige afwyking met die hoogste sterftesyfer.
As Argonoute het hulle net ’n deel van die reis meegemaak.
Asmara was byvoorbeeld die bynaam Piccola Roma (klein Rome).
Exclamatory sentences
Sentence
Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Munster, Go Home!
Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente I Cover the War!
Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Run, Angel, Run!
Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Toradora!
Interrogative sentences
Sentence
Haar verander in wat hy is; waarin Caitlin hom verander het?
Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Who's the Caboose?
Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Should She Obey?
Sy was bekend vir haar rol in die rolprent What's in a Name?
264 msec needed at 2024-09-23 14:05